Adele Duvenage
I have a passion for people, especially snoring ones with daytime sleepiness. Daar is verskeie variasies van die naarste geluid op aarde - luister maar net na jou eie geliefdes in die middel van die nag. Snork is so oud as wat slaap self is, en is in talle grappe verewig, maar vir baie slagoffers van die geroggel is dit hoegenaamd niks om oor te lag nie.